Verveeld? Probeer Beeld-speletjies
Oorlogskip, kleiduif-skiet, Tetris, Sudoku en meer...
Beeld
My volmaakte somervakansie
Hoe wil jy graag uitspan, ontspan en uitrus?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Sake24
  Ramos verlaat Transnet
  Ramos kan stuur oorgee aan Gama
  Markte en rand se beweging bly onseker al tel JSE kop op!
hoofstorie
21/11/2008 22:49 - (SA)
‘Stelsel faal my kind’
As Johann Nel (19) die regte hulp gekry het nadat hy die eerste keer ’n vuurwapen op ’n swart man afgevuur het, was dinge vandag miskien anders.
  • Skierlik-mense is steeds bang
Suid-Afrika
Springbok word onverskillig gehanteer, sê Mluleki
Mnr. Mluleki George, Cope se nasionale organiseerder, sê die debat oor die Springbok-embleem word “onverskillig” gehanteer.
  • 'Rugbystadions veilig'
  • Rugby: 'misdadigersport'
  • 'Vat Bok weg en kry klaar'
Suid-Afrika
Polisie reën nat oor geen geld
’n Gazebo in die kantoor om te keer dat reënwater nie deur die lekkende dak op sy lessenaar beland nie.
Suid-Afrika
‘Dit was vannag oorlog hier’
‘Dit was vannag oorlog hier. Ons is bly ons almal leef nog.”
SPORT
Bokke kan op hoë noot afsluit
Die Springbokke dra swaar aan hul kroon as wêreldkampioen, maar hulle kry vandag teen Engeland op Twickenham die geleentheid om die jaar op ’n hoë noot af te sluit én om 2009 met selfvertroue tegemoet te gaan.

VIER LEWENSLANGE VONISSE
Johann Nel (middel) en polisiebeamtes gister in 'n gang van die hooggeregshof in Mafikeng. Lees die berig. Foto: Herman Verwey
Grensoorlog-verhale
Lesers se bydraes oor die grensoorlog...Stuur jóú bydrae na mystorie@beeld.com
  • Kyk na die foto's

  • ANDER STORIES

    BRIEWE

    Is die Skielik-vonnis regverdig?

    Ja
    Nee
    Ek weet nie meer nie
     
    AANWYSERS
    Rand/$
    10.4500
    Rand/£
    15.5900
    Rand/
    13.1300
    Goud/oz
    $799.25
    Goudmyn-sektor
    1604.63
    +0.00%
    Alle aandele-indeks
    18066.38
    +0.00%
    Kies Mpy
     
    MEER NUUS
    Suid-Afrika
    DA-wetgewerlid en gesin tuis aangehou, beroof
    Mnr. Brian Goodall en sy gesin is vroeg in hul huis aangehou en beroof.

    Suid-Afrika
    5 sterf: G’n rybewys
    Die bestuurder van ’n Toyota Condor-bussie wat teen aankomende verkeer in op die M1-hoofweg in Johannesburg gery en só vyf mense gedood het, het moontlik nie ’n geldige rybewys gehad nie.

    Suid-Afrika
    Rooimiere: Polisie weet steeds nie wie man doodgeslaan het nie
    Die polisie in Eden Park aan die Oos-Rand het steeds nie ’n idee wie mnr. Alfred Ngubene vermoor het nie.

    Suid-Afrika
    Inspekteur kry glo dreig-SMS’e
    “Jy het een kans. Dis jou keuse. Óf jy gee my diere terug en trek alles (sake) terug, dan kan ons saamwerk, óf ek werk saam met ’n ander span!...”

    Suid-Afrika
    CoCo die nar sterf toe sy niere ingee
    Met sy handstane op twee Bic-penne het CoCo die nar jare gelede kykers se harte in ’n TV-advertensie gesteel.

    Suid-Afrika
    Mathys se huweliksbootjie op die roetse
    Die sanger Mathys Roets en sy vrou, Karen, gaan ná ’n huwelik van nege jaar skei.

    Suid-Afrika
    ‘Plesier om kindergesiggies gelukkig te sien lag wanneer hulle Kersvader sien’
    Mnr. Buks Delport (67), is daarvoor bekend dat hy hom al sedert 1976 met Kerstyd in sy Kersvader-uitrusting uitdos en Johannesburg se strate met sy “slee” invaar.
  • Kyk na video.

  • Suid-Afrika
    2 onnies wil SA se kruine baasraak
    Twee onderwysers van die Hoërskool Lydenburg in Mpumalanga wil die hoogste kruine in elk van Suid-Afrika se nege provinsies bereik, “want ons kan”.

    Suid-Afrika
    Beeld kry ’n nuwe redakteur, Media24 sê oor nog top-poste
    Die direksie van Media24, uitgewer van onder meer Beeld, het drie senior redaksionele aanstellings goedgekeur.

    Wêreld
    Bokke lyk moeg op hul voete, sê Guscott
    Jeremy Guscott, die Britse Leeus-rugbylegende, glo die Springbok-span lyk uit op sy voete op die vooraand van sy toets teen Engeland op Twickenham.

    Suid-Afrika
    Navorser geskors ná sy lesing oor water
    Die uitvoerende komitee van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad het een van sy voorste waternavorsers geskors omdat hy dié raad glo in ’n “swak lig stel” deur die werk wat hy doen.

    Suid-Afrika
    Sangomas ‘dryf geeste uit’
    Beamptes van die Nasionale Intelligensie-agentskap het die hulp van sangomas ingeroep om geeste op hul terrein te kom verdryf.

    Suid-Afrika
    Lekota moet sê, anders verloor hy weer sy wagte
    Mnr. Mosiuoa Lekota, voorsitter van die Congress of the People (Cope), moet aan die regering verduidelik waarom hy veiligheidswagte nodig het, anders gaan dié diens weer gestaak word.

    Suid-Afrika
    Bloed in tamatiesous is onwaar
    Daar is nié bloed in restaurante se tamatiesous nie, het die polisie in ’n verklaring gesê.

    Suid-Afrika
    Statistieke wys daar is groot skroef los in dié vrotkol, sê navorser
    Landelike gebiede buite Pretoria soos Bronkhorstspruit, Cullinan en Kameeldrift het die afgelope ses jaar in ’n “misdaad-vrotkol” ontaard.

    Suid-Afrika
    2 gaan weer streng kom dans ná fout
    Weens ’n elektroniese optelfout kry die paartjie wat op die agtste episode van SABC2 se Strictly come dancing “uitgestem” is, ’n tweede kans.

    Suid-Afrika
    Kakebeenwa moet ou Gelofte hervestig
    Die 170ste herdenking van die Slag van Bloedrivier het by die Voortrekkermonument buite Pretoria begin met die vertrek van ’n egte kakebeenwa en Statebybel na die Bloedrivierterrein.

    Suid-Afrika
    Slim plan gaan hom help
    Guten Morgen, ich heisse Feleng (Goeiemôre, my naam is Feleng).






    vind
    Beeld se bloggers
    Edward Bottomley
    Hennie Brandt
    Liam Del Carme
    Lood-se-blog
    Morris Gilbert
    Ferdi Greyling
    Marga Ley
    Politieke Potjie
    Alet Rademeyer
    Sarel vd Walt
    Gert vd Westhuizen

    Al die blogs

    OUTsurance

    Spaar by OUTsurance
    Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    TROETELDIERE
    Kyk na foto's van lesers se troeteldiere. Lees die diererubriek hier. Stuur foto's van jou troeteldier na troeteldier@beeld.com.
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |