|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Sake24
|
hoofstorie |
06/01/2009 22:02 - (SA) |
|||||||||||
|
’n Matriekleerling het sy jaar lange stryd teen kanker verloor die dag nadat hy sy uitslae gekry het.
Suid-Afrika
Die familie van twee gesiene DA-raadslede van Ekurhuleni moes uit ’n nuusberig verneem hulle is in ’n treinongeluk buite Stellenbosch dood.
Suid-Afrika
"“Hanco was ’n engel in ons midde. Hy was te besonders om as ’n gewone mens geag te word..."Suid-Afrika
’n Roudiens is gehou vir ’n oudleerling van die Hoërskool Punt wat op Oujaarsdag as Amerikaanse soldaat in ’n hospitaal in Balad, Irak, gesterf het.SPORT
Die Proteas het nie 14 dae lank bloed gesweet op die toetsveld om op die laaste dag van die krieketreeks boedel oor te gee nie. |
SEUN VERLOOR STRYD TEEN KANKER
Mnr. Koos Marais en sy vrou, Ria, met 'n foto van Jaco. Hy is op 28 Desember oorlede. Lees die berig. Foto: Alan Murdoch
|
|||||||||||
|
AANWYSERS
MEER NUUS
|
||||||||||||
|
Suid-Afrika
’n Beweerde swendelaar het ’n Limpopo-gesin se Kersvakansie by die see byna in die wiele gery.Suid-Afrika
Meningsverskil bestaan klaarblyklik op die hoogste regeringsvlak oor wat met die pos van die nasionale polisiekommissaris moet gebeur.Wêreld
Israel het twee Palestynse skole met bomme bestook en die dodetal van burgerlikes tot 75 vir die dag laat styg.Suid-Afrika
“Ons sal maar net harder moet bid.”Suid-Afrika
Die eienaar van ’n trekker wat skaars meer as 30 km/h kan ry, het ’n boete van R400 gekry nadat dié trekker glo teen 94 km/h gery het.Suid-Afrika
Die KwaZulu-Natalse regering het ’n beroep op mense gedoen om noodvoorraad soos blikkieskos bymekaar te maak te midde van waarskuwings dat nóg ’n verwoestende storm die provinsie kan tref.Wêreld
Die Britte vind sprokies soos dié oor Rooikappie, Sneeuwitjie en Aspoestertjie te skrikwekkend om vir hul kinders te lees. |
Suid-Afrika
Die optrede van ’n waaksame veldwagter in die Krugerwildtuin het gesorg dat ’n bekende krieketspeler van die Diamant-Arende se gesteelde motor teruggevind is.Suid-Afrika
Meer as 10 000 matriekleer-linge landwyd het teen gister nog nie hul volledige eindeksamenuitslae ontvang nie.Suid-Afrika
Die Wes-Randse polisie soek drie verdagtes wat moontlik met die moord op ’n melkboer in dié omgewing verbind kan word. Suid-Afrika
Die ANC se nasionale leiers het geen keuse nie as om moontlike politieke motiewe agter die moord op rdl. Jimmy Mohlala, speaker van die Mbombela-munisipaliteit, te ondersoek.Suid-Afrika
’n Haastige ooievaar het die hofverskyning van ’n Zimbabwiese vrou in die wiele gery.Suid-Afrika
‘Boetie het by Mamma se boude uitgekruip.”Suid-Afrika
Mev. Tertia Flemming, bekend om haar bydrae tot welsyndienste in Suid-Afrika, is verlede week in die ouderdom van 101 dood. |
|||||||||||
|
|
||||||||||||
|
vind
Beeld se bloggers
Liam Del CarmeMorris Gilbert Gert vd Westhuizen Edward Bottomley Sarel vd Walt Hennie Brandt Alet Rademeyer Marga Ley Ferdi Greyling Lood-se-blog Politieke Potjie Boksemdais Neels Jackson
TROETELDIERE
Gee mense vir hul troeteldiere presente, en indien wel, wat? Lees Marga Ley se blog oor hierdie onderwerp hier. Kyk ook na foto's van troeteldiere hier. Stuur foto's van troeteldiere na troeteldier@beeld.com.
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|